16 Desember 2019 Is die belangrikste gas welkom?

16 Desember 2019 Is die belangrikste gas welkom?

5 0 9 mesi fa
Is die belangrikste gas welkom? Kersfees is feesvier tyd. Maar is die een wie se geboorte ons vier op ons uitnodigingslys? Hy is en gaan soos in die verlede, self daar wees. Of ons Hom gaan raaksien en deel maak van ons feesvieringe is ons keuse. Hy wil ons seën en bederf met Sy teenwoordigheid. Kom ons vir so fees dat Hy nie onwelkom sal voel nie. Shalom

Autore

Seguici su Facebook

iAB member
Copyright 2020 - Spreaker Inc. a Voxnest Company - Crea un podcast - New York, NY
Aiuto